ek verklaar ek sit nou met niks niennek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek grootnnen ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielynnnons harte poes toe van pynnnen ek hardloop en skreennmislei my nog een keernnis dit rêrig nodig om soos jy te weesnnons sing al jare saam aan ons doodsliednndie leuenaar in my is die leuenaar in jounnen ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielynnnons harte poes toe van pynnnen ek hardloop en skreennmislei my nog een keer